Prys / Price: R2 700,00
Taal / Language: Afrikaans (Buy Eduss Maths Gr.1-7 for English Version.)
Ouderdom / Age: Graad / Grade 1-7
Beskrywing van program:
Die enigste wiskunde program wat outomaties jou kind toets en evalueer sodat jy as ouer presies weet op watter vlak hy/sy tans funksioneer.
Hier is slegs 'n paar van ...
Prys: R310,00 per CD
Taal: Tweetalig (Afrikaans en Engels)
Ouderdom: Verskeie (sien uiteensetting hier onder)
Price: R310,00 / CD
Language: Bilingual (English and Afrikaans)
Age: Various (Refer to the information below.)
Big Boet Kleuters
Big Boet Junior
'n Welbekende Suid-Afrikaanse sagteware reeks geskik vir die pre-primêre en laerskoolleerling! Goedgekeur deur die Departement van Onderwys.Voorbeeld van 'n verslag wat ...
Prys/Price: R2 700,00
Taal/Language: Afrikaans en English
Ouderdom/Age: Graad/Grade 3-7
Die werksarea van die program maak voorsiening vir alternatiewe leerplanne vir diegene wat vaste algoritmes gebruik (gewoonlik vertikaal uiteengesit, en wat gebruik maak van oordrag- en leentegnieke). Dit maak ook voorsiening vir diegene wat 'n meer vrye formaat benadering verkies (horisontaal of vertikaal ...
Seewêreld Avonture
Prys: R2 700,00
Taal: Tweetalig (Afrikaans en Engels)
Ouderdom: 3-9 jaar
Persepsuele vaardighede vorm die basis van leer.
Seewêreld Avonture is ontwikkel om kinders op 'n kreatiewe wyse te stimuleer terwyl hulle speel. Hierdie program bestaan uit verskeie onderafdelings wat elk gemik is op die ontwikkeling van 'n spesifieke vaardigheid.
Elke aktiwiteit bestaan uit ...
Dina bestaan uit 3 afdelings.
Wereld van Klanke
Syfersee
Oerwoudklanke
Taal: Tweetalig (Afrikaans en Engels)
Ouderdom: 3 - 7 jaar
Dina is 'n onweerstaandbare kleuterprogram!
Die program is geskik vir ouderdom 3 jaar - 7 jaar (sodra jou kind die muis kan gebruik...) en spreek alfabet, syfervaardighede & perseptuele vaardighede aan. 'n Drukbare werkboek is ingesluit in ...
My ABC bestaan uit 'n reeks opvoedkundige rekenaarspeletjies vir kinders. Die maak jou kind speel-speel skoolgereed.
Die volgende leerareas word aangespreek:
Rekenaarvaardigheid
Natuur, diere en voorwerpe
Kleure, vorms en groottes
Syfers, getalle en eenvoudige rekenkunde
Sortering, uitkenning en verskille
Volgorde, ooreenkomste en uitsoek
Basiese lewensvaardighede
Die volgende Cd's is beskikbaar:
Cd 1: Kruis (tweetalig) 3 - 10 jariges
Cd 2: ...
Schooligans is a series of four programs jam-packed with comprehensive phonics, spelling, reading, grammar, maths and thinking exercises in a structured learning environment that is fun to use and educationally sound. Each program challenges students to achieve their personal best while enjoying a very real and positive learning experience.
In Schooligans ...
Prys/ Price: R1 850,00
Taal/Language: Afrikaans and Enlish)
Ouderdom/ Age: Graad/Grade 0-2
Sillabus-gebaseerde materiaal wat kleur en animasie inkorporeer om jou kind se belangstelling in wiskunde te prikkel en te behou. Aangesien die kind in die ouderdomsgroep van Graad 0 tot 2 nog baie jonk is, word die gebruik van geskrewe taal in ...
Prys / Price: R310,00
Taal / Language: Tweetalig (Afrikaans en English)
Ouderdom / Age: Laerskool / Primary School
Tyd vir Tafels maak maaltafels maklik vir kinders!
Hierdie program bied die volgende:
Interaktiewe speletjies
Leer Jou Tafels Area – Interaktiewe Kaart
Interaktiewe Werkskaarte
Monitor jou vordering d.m.v Vorderingsverslae
Drukbare flitskaarte
Akkuraatheids- en Spoedtoetse
Aanpasbare moeilikheidsvlakke
Verskeie Maaltafelspeletjies
Times for Tables bevat 5 verslawende maaltafels ...
Taal/Language: Veeltalige Woordeboek (Sien beskrywing hier onder.) Multi Lingual Dictionary (See following description)
Ouderdom / Age: Voorskool en Laerskool / Pre School and Primary School
'n Splinternuwe veeltalige diere-prente woordeboek in 14 tale (waarvan 11 ons eie landstale is). Leer hoe om die woorde te spel en uit te spreek. Hoor die ...